Neutrondiffraksie

Neutrondiffraksie is 'n tegniek om die struktuur van materiale te bestudeer deur hulle met neutrone te bombardeer en die (koherente) strooiing van die neutrone te meet. Die strooiing is gewoonlik elasties, maar kan soms onelasties wees.


Developed by StudentB